About Nederlandse Geloofsbelydenis
Die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB, Latyn: Confessio Belgica) is die regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit.
In 'n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Bres opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag België). Verskeie Sinodes in die 16de eeu asook die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde Kerke aanvaar.
Ook ingesluit is die volgende:
Atanasius
Nicea
Apostolicum
Dordtse Leerreëls
Heidelbergse Kategismus
Nederlandse Geloofsbelydenis details
Nederlandse Geloofsbelydenis is a free Books & Reference app for Android with 100+ installs on Google Play and a 5.0/5 average rating from 1 rating. It was released on May 5, 2017 and last updated on May 20, 2022. It's developed by Ian K Armstrong. It requires Android 4.4 or later.
- Category
- Books & Reference
- Rating
- 5.0 / 5 (1 rating)
- Installs
- 100+
- Price
- Free
- In-app purchases
- No
- Ads
- No ads
- Current version
- 1.2.1
- Requires Android
- 4.4
- Content rating
- Everyone
- Released
- May 5, 2017
- Last updated
- May 20, 2022
- Developer
- Ian K Armstrong
What’s new in Nederlandse Geloofsbelydenis
Kodeopdatering en 'n paar ontwerpveranderings.
Version 1.2.1 · Updated May 20, 2022
Similar Apps
The Westminster Confession
This app contains the following:1. A preface.2. The Westminster Confession including the...
The Baptist Confession
This app contains the full text of the 1689 Baptist confession of...
Biblia Sacra
Biblia Sacra contains versions of the Bible in both Latin and English....
La Confesión de Westminster
Aquí se presenta la Confesión de Fe de Westminster original de 1647....