AppPage.net

Screenshots

  • Maroela Media screenshot 1
  • Maroela Media screenshot 2
  • Maroela Media screenshot 3

About Maroela Media

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar. Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam. Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

Ratings & reviews

4.5

230 ratings

5 ★ 70% 4 ★ 20% 3 ★ 5% 2 ★ 2% 1 ★ 3%

What’s new

Version 7.3.27 · Updated September 21, 2026

Wenners, wenners, wenners wil ons wees! Mens wil nie sommer ʼn kans misloop om ʼn groot prys te wen nie. ʼn Probleem wat veroorsaak het dat die kompetisievorm nie onderaan berigte op die app verskyn nie, is nou met hierdie weergawe opgelos. Toe nou, skryf gerus in – dalk is jy die volgende wenner!

App privacy

The developer, Maroela Media, reported these privacy practices to Apple.

Data Linked to You

The following data, which may be collected and linked to your identity, may be used for the following purposes:

  • Contact Info: Email Address, Name, Phone Number

Used for: Developer’s Advertising or Marketing

Alternatives to Maroela Media

Looking for apps like Maroela Media? Here are 6 similar apps on the App Store. The highest rated is AfriForumTV (5.0/5), and all 6 are free to download.

Maroela Media vs. alternatives
App Rating Price Last updated
Maroela Media 4.5 / 5 (230 ratings) Free September 21, 2026
Netwerk24 – Alles op een plek 4.5 / 5 (298) Free Sep 9, 2026
AfriForumTV 5.0 / 5 (3) Free Sep 1, 2026
SABC News app 3.5 / 5 (2) Free Sep 10, 2026
Eyewitness News – Free Sep 21, 2026
IOL News 4.5 / 5 (104) Free Nov 11, 2025
Daily Mail: Breaking News Live 4.2 / 5 (27,451) Free Sep 10, 2026