Back to Top
Leer om tyd te lees Screenshot 0
Leer om tyd te lees Screenshot 1
Leer om tyd te lees Screenshot 2
Leer om tyd te lees Screenshot 3
Free website generator for mobile apps; privacy policy, app-ads.txt support and more... AppPage.net

About Leer om tyd te lees

Hierdie app: “Hoe Laat is dit? Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is - die ideale voorbereiding vir skool.

Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.

Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak:

Vlak 1: Ure
Vlak 2: 5 Minute
Vlak 3: Halfuur
Vlak 4: Kwart oor
Vlak 5: Kwart voor
Vlak 6: Digitale tyd uur
Vlak 7: Digitale tyd minute
Vlak 8: Geselstyd Oor
Vlak 9: Geselstyd voor
Vlak 10: Oefentyd

Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.

Similar Apps

500+ Flashcards

500+ Flashcards

0.0

This application is the perfect application to help you to assist your...

100+ Animal Sounds

100+ Animal Sounds

0.0

This app offers not only more than 100 animal sounds but also...

Wiskunde vir Beginners in afri

Wiskunde vir Beginners in afri

0.0

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word...

Hospitaal Dokter in Afrikaans

Hospitaal Dokter in Afrikaans

0.0

Welkom by die Hospitaal Dokter Speletjie, die beste nood dokter simuleerder vir...

My Inkleurboek

My Inkleurboek

0.0

Hierdie toepassing, is gerig op kinders ouderdom 3 tot 7. Die...

Soek 10 Verskille

Soek 10 Verskille

0.0

Soek 10 verskille - is ‘n klassieke en prettige opvoedkundige aktiwiteit wat...