Back to Top
Alfabet Skryf Fonetiese Klanke Screenshot 0
Alfabet Skryf Fonetiese Klanke Screenshot 1
Alfabet Skryf Fonetiese Klanke Screenshot 2
Alfabet Skryf Fonetiese Klanke Screenshot 3
Free website generator for mobile apps; privacy policy, app-ads.txt support and more... AppPage.net

About Alfabet Skryf Fonetiese Klanke

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

• Die leer van die alfabet.
• Die herkenning van die klanke en letters.
• Die skryf van die letters van die alfabet.

Similar Apps

500+ Flashcards

500+ Flashcards

0.0

This application is the perfect application to help you to assist your...

100+ Animal Sounds

100+ Animal Sounds

0.0

This app offers not only more than 100 animal sounds but also...

Numbers Train

Numbers Train

0.0

Toddlers explore the joy of learning numbers and counting on a journey...

Shona Toddler Counting

Shona Toddler Counting

0.0

Shona Toddlers explore the joy of learning numbers and counting in Shona...

Wiskunde vir Beginners in afri

Wiskunde vir Beginners in afri

0.0

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word...

Hospitaal Dokter in Afrikaans

Hospitaal Dokter in Afrikaans

0.0

Welkom by die Hospitaal Dokter Speletjie, die beste nood dokter simuleerder vir...