This toepading teach your child about body parts, senses and body systems.
Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem. Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oor liggaamsdele, vyf sintuie en liggaamstelsels.
Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word...
Welkom by die Hospitaal Dokter Speletjie, die beste nood dokter simuleerder vir...
Hierdie toepassing, is gerig op kinders ouderdom 3 tot 7. Die...
Soek 10 verskille - is ‘n klassieke en prettige opvoedkundige aktiwiteit wat...
Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan...
Die versameling gunsteling-kinderrympies met kleurvolle illustrasies is pret vir peuters en kleuters....
Created with AppPage.net
Similar Apps - visible in preview.