Back to Top
Fonetiese Alfabet Klanke Screenshot 0
Fonetiese Alfabet Klanke Screenshot 1
Fonetiese Alfabet Klanke Screenshot 2
Fonetiese Alfabet Klanke Screenshot 3
Free website generator for mobile apps; privacy policy, app-ads.txt support and more... AppPage.net

About Fonetiese Alfabet Klanke

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.

Similar Apps

500+ Flashcards

500+ Flashcards

0.0

This application is the perfect application to help you to assist your...

Wiskunde vir Beginners in afri

Wiskunde vir Beginners in afri

0.0

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word...

Hospitaal Dokter in Afrikaans

Hospitaal Dokter in Afrikaans

0.0

Welkom by die Hospitaal Dokter Speletjie, die beste nood dokter simuleerder vir...

My Inkleurboek

My Inkleurboek

0.0

Hierdie toepassing, is gerig op kinders ouderdom 3 tot 7. Die...

Soek 10 Verskille

Soek 10 Verskille

0.0

Soek 10 verskille - is ‘n klassieke en prettige opvoedkundige aktiwiteit wat...

Diere

Diere

0.0

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan...