Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevat meer as 500 afrikaanse woorde met 'n prentjie wat ure se pret verskaf en ook jou woordeskat verbeter.
Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.
Laat die pret solank begin.
Funksie
* 1 minuut, 5 minute en 10 minute
* Hoogste tellings
* 7x7 soek bord
* Wenke as jy vashaak
* Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3
This application is the perfect application to help you to assist your...
This app offers not only more than 100 animal sounds but also...
Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word...
Welkom by die Hospitaal Dokter Speletjie, die beste nood dokter simuleerder vir...
Hierdie toepassing, is gerig op kinders ouderdom 3 tot 7. Die...
Soek 10 verskille - is ‘n klassieke en prettige opvoedkundige aktiwiteit wat...
Created with AppPage.net
Similar Apps - visible in preview.