Back to Top
AfriForumTV Screenshot 0
AfriForumTV Screenshot 1
AfriForumTV Screenshot 2
AfriForumTV Screenshot 3
Free website generator for mobile apps; privacy policy, app-ads.txt support and more... AppPage.net

About AfriForumTV

AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet.
AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid om hul inhoud te publiseer, mits dit aan AfriForumTV se waardes en die vereistes voldoen. Dié gebruikersvriendelike toep maak die publiek as ’n gemeenskap deel van ’n Afrikaanse platform.
Inhoud bestaan uit vermaak, nuus, aktualiteit, skolesport, realiteit- en leefstylprogramme, podsendings en kindervermaak.
AfriForumTV is gratis en bied ’n registrasie-opsie vir elke gebruiker se gemaklike toegang. Die platform poog om die grootste aanlyn Afrikaanse digitale inhoudsplatform te word.

Similar Apps

AfriForumTV

AfriForumTV

0.0

AfriForumTV. Vermaak. Gratis. Aanlyn.AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse...

AfriForumTV

AfriForumTV

0.0

AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres...

AfriKinders

AfriKinders

0.0

Boeiende inhoud vir die jongspan … net in AFRIKAANS!AfriKinders, ’n veilige hawe...