Back to Top
Boodskap vir Vandag Screenshot 0
Boodskap vir Vandag Screenshot 1
Boodskap vir Vandag Screenshot 2
Boodskap vir Vandag Screenshot 3
Free website generator for mobile apps; privacy policy, app-ads.txt support and more... AppPage.net

About Boodskap vir Vandag

Boodskap vir Vandag, een van die bedienings van Bybel-Media, is 'n bondige dagstukkie wat Christene bemoedig, uitdaag, ondersteun en inspireer.

• Kry 'n daaglikse kennisgewing om jou te herinner om te lees.
• Deel die dagstukkie met medegelowiges.
• Blaai terug en lees vorige dae se dagstukkies. 1400 inskrywings is beskikbaar.
• Raak betrokke deur Bybel-Media se bedienings te ondersteun.

Hierdie diens word finansieel moontlik gemaak deur die goedgunstige donateurs van Bybel-Media wat daarin glo dat die Woord van die Here deur verskillende mediums versprei moet word. Jy kan hierdie bediening ondersteun via die app.

Nuwe boodskappe word elke Maandag to Vrydag beskikbaar gemaak.

Similar Apps

SA Christian Directory

SA Christian Directory

0.0

The South African Christian Directory (SACD) is a comprehensive online directory of...

Real Lewe

Real Lewe

0.0

Real lewe is the first South African Sunday school program to include...

APK Sangbundel

APK Sangbundel

0.0

The APK Songbook contains the psalms and hymns which is used by...

Ons Glo

Ons Glo

0.0

This is a tool for discipleship for use in small groups, the...

Kerkbode

Kerkbode

0.0

Kerkbode is the official newspaper of the Dutch Reformed Church in South...

GKSA Psalms

GKSA Psalms

0.0

The RCSA Songbook contains the Psalms and Scriptural hymns which is used...

author
This app is very good..everything is in detail just what i wanted
Janwill Diergaardt
author
Dis wonderlike sinvolle boodskappe
Leentjie Kotze
author
Baie goed
Anja Swarts
author
Net jammer ek kan nie , boodskap stuur vir kinders en vriende nie.
jmprinsloo54 Prinsloo
author
Love to read every morning
Sandra Keller
author
Ongelooflik. Goeie boodskap vir die dag. Puik hou baie daarvan.
Johannes du Rand