About A+ Graad 3
NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie. Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za
A+ Graad 3 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homself/haarself toe te rus met die fundamentele kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede sluit in; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging (maaltafels), hoofrekene deling, lees, spelling, logiese denke, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardigheid.
In alle aktiwiteite word die leerder in ‘n pretbelaaide atmosfeer vasgevang. Die speletjies is so ontwerp dat kinders dit maklik kan verstaan sonder ouer toesig of bystand met die gevolg dat die kind nie alleenlik sy/haar intellektuele vaardighede ontwikkel maar ook sy/haar selfvertroue ontwikkel.
Similar Apps
Mini Oyun Koleksiyonu
12 mini-games in one app.
Hello English: English Games
Play fun English word, grammar & speaking games. Learn English offline with AI
Word Scraps
Unscramble shuffled words to test your spelling skills
ISTILAH SEJARAH SPM
Master SPM Sejarah terms with bilingual quizzes for Tingkatan 4 and 5
Plusi
🎓 Bolalar uchun o‘yin orqali o‘rganish: matematika, o‘qish va mantiq
英検伝説5級
Have fun studying for the Eiken Grade 5 exam with this RPG! Master vocabulary and grammar with quizzes