Back to Top
GOBE Wiskunde Graad 1 Screenshot 0
GOBE Wiskunde Graad 1 Screenshot 1
GOBE Wiskunde Graad 1 Screenshot 2
GOBE Wiskunde Graad 1 Screenshot 3
Free website generator for mobile apps; privacy policy, app-ads.txt support and more... AppPage.net

About GOBE Wiskunde Graad 1

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 1 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het 'n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos :
Groter of Kleiner,
Optel en Aftrek,
Maal en Deel,
Woord probleme.

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

Daar is 17 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.

Similar Apps

GOBE Learn to Add

GOBE Learn to Add

0.0

The program teaches English, Afrikaans, Xhosa and Zulu speaking learners how to...

GOBE Write Numbers

GOBE Write Numbers

0.0

The program teaches English, Afrikaans, Xhosa and Zulu speaking learners how to...

GOBE Skryf Syfers

GOBE Skryf Syfers

0.0

Leer om jou kind vinnig en maklik om syfers te skryf.Gebruik ons...

GOBE Grade 6 English

GOBE Grade 6 English

0.0

The app prepares grade 6 learners for Annual National Assessment in English...

GOBE Grade 7 English

GOBE Grade 7 English

0.0

The app prepares grade 7 learners for Annual National Assessment in English...

GOBE Graad 7 Afrikaans

GOBE Graad 7 Afrikaans

0.0

Die program berei graad 7 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.Die...

author
Very nice app
A Google user